Standerton

Standerton information and collaboration website

Cop17 maakdraai in Standerton, sê SAPD

Cop17, die 17de Klimaatberaad, wat tans aan die gang in Durban is, haaldaagliks dienuus in radio-uitsendings, televisie-nuus en in koerante en volgenskapteinOppermanDitshego van die SAPD in Standerton, gaan ‘n grootaantalafgevaardiges op 7 en 8 Desember in Standerton aandoen as deel van hulwaarnemingoorklimaatsverandering.

Op diétydstipkan die SAPD niemeerinligtingrakende die besoek van die afvaardiging gee nie, want selfshulle is niesekerwatomteverwagnie.  Daar is sprakedat die besoekers  -geskat op tussen 15 000 en 20 000  -  met treinesalaankom en dat die polisieversterkingssalmoetinroepom wet en ordetehandhaaf.

KapteinDitshego het onderneemomKosmosnuus op hoogtetehou van die gebeure.

Die wêreld se wetenskaplikesskets ’n donkerprentjievir die toekoms van MoederAarde op allegebiede.  Volgenshulleveroorsaak die volgehouevermeerdering van kweekhuisgasse in die atmosfeerreeds katastrofiesenatuurverskynsels en dringendeoptrede is nodig. 

LigsinnigeopmerkingssoosdatSinterklaassyspeelgoedfabrieksalmoetverskuifomdat die Pole se ysgletsersbesig is om teen ‘n vinnige tempo te smelt, dui daaropdat die werklikheid van aardverwarmingnognieregtig by die man op straatingesink het nie.

Volgens Cop17 se webtuiste dui tekenssoosoorstromings, hittegolwe, droogtes engevolglikhongersnoodaandatdie mensdomop grootskaalveranderingssalmoetmaak as hysyvoortbestaan op aardewilverseker. 

Groot besluiterakende die bestuur van die Kioto-verdrag,wat’nkwessieis van gee (ontwikkeldelande) en neem (ontwikkelendelande) en die struktuur en bestuur van die sogenaamdeGroenKlimaatfonds (GK)wordooktydens die konferensiebespreek. 

Suid-Afrika,namens die res van Afrika, salmoontlikfondse van die ontwikkeldewêreldkryvir die oorgangna ’n groen, koolstof-neutraleekonomie.

Suid-Afrika se regeringvoeldatdie ontwikkeldewêreld (die Verenigde State, Europa en Japan), wat histories én steeds verantwoordelik is vir die grootstenywerheidsbesoedelingterwêreld, nie van ontwikkelendelandekanverwagomhulnywerheidsontwikkelingtekniehalterdeuronhaalbarebesoedelingsteikensaftedwingnie.

Wetenskaplikessêdatdieinwoners van Suider-Afrika in die toekomsgaansweet, met somertemperaturewat in die volgendevierjaarnaverwagtinggemiddeld met tussen 1 °C en 2 °C gaanstyg en dat die waterskeidingverslag van die VN se Inter-regeringspaneeloorKlimaatsveranderingal in 2007 voorspel het dat ’n styging van 2 °C tot 2,4 °C die drempelis waaropdrastiese en onomkeerbareveranderinge (soostotaleuitwissing van spesies en die ineenstorting van ekostelsels) kanvolg.

In Suider-Afrika word voorspellingsegternougemaakdat die temperatuur in diéstreek in die laaste 30 jaar van die eeu met totsoveel as 5 °C kánstyg.

Volgenshullesalmens en dierhierbymóétaanpas, of uitsterf.GB

Views: 4

Add a Comment

You need to be a member of Standerton to add comments!

Join Standerton

© 2012   Created by Hannes Viljoen.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service